Daniel en die Leeukuil (DVD)

R47.50

Compare

Grootste legendes van die Bybel
Daar is baie helde in die Ou Testament. Party was goeie vegters. Daar wasw ander manne wat geglo het – manne wat gewys het hulle is braaf, nie op die slagveld nie, maar net deur te wyer om nie na God te luister nie. Daniel is so ‘n man. Die storie van Daniel word nou uitgebeeld in die pragtigste animasie film wat die hele familie sal bekoor.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.