Die BinneKamer – Angus Buchan

R99.00

Out of stock

Compare

In hierdie heilige ruimte kan ge­lowiges onder andere:
•stil by Jesus rus
•God se stem hoor
•die krag van die Woord ervaar
•troos vind in moeilike tye
•God se leiding soek om besluite te neem
Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die By­belse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens ge­had het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul ge­meenskap maak, kan verander.
Die binnekamer is bedoel vir elkeen wat ’n inni­ger wandel met die Here wil beleef.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.