Die 15 Wette Van Voortdurende Groei- John C. Maxwell

R159.95

Out of stock

Product Description

Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, ‘n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wereld, se die antwoord is ‘ja’. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik. Sy kundigheid sal die leser help om persoonlike sukses na die volgende vlak te neem.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.