Wie is die Heilige Gees? – Nancy Taylor en Philip Ryken (Hardeband)

R179.90

Product Description

60 vrae wat jou sal help om die Heilige Gees ’n werklikheid in jou lewe te maak.
Een van die beste maniere waarop ons in ons geloof kan groei, is om soveel moontlik vrae te vra. Wie is die Heilige Gees?fokus op die derde Persoon van die Drie-eenheid, naamlik die Heilige Gees.
Wie is die Heilige Gees? is spesifiek geskryf vir mense wat nog nie lank gelowiges is nie, maar dit kan ook baie beteken vir enige iemand wat meer oor die Heilige Gees wil leer.
Die 60 vrae oor die Heilige Gees word in 6 afdelings bespreek:
· Die Persoon van die Heilige Gees
· Die Heilige Gees en Jesus
· Wat die Heilige Gees in die wêreld doen
· Die Heilige Gees in die lewens van individue
· Hoe ons in ʼn verhouding met die Heilige Gees staan
· Die gawes van die Gees
Hierdie boek sal jou help om tot ʼn dieper begrip van Jesus te liefde te kom en die Heilige Gees ’n werklikheid te maak in jou lewe.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Who Is the Holy Spirit?

Additional information

ISBN