Oorvloed – Gee God 40 Dae – Andries Enslin

R120.00

Out of stock

Compare

Vroue wat glo Bybelstudie
Jy het die mooi huis, die blink motor, die suksesvolle man… tog voel dit vir jou asof iets kort.
In die Johannes-evangelie het jesus iets hieroor te sê: ‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê,en dit in oorvloed’ (johannes 10:10). Die duiwel kom steel,vernietig en doodmaak, maar Jesus het gekom sodat ons ‘n lewe van oorvloed kan hê. Andries Enslin wys jou oor 40 dae wat dit beteken. Hoekom juis 40 dae? Elke keer wat God iemand wou voorberei om iets vir hom te doen, het Hy 40 dae gebruik.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.