My Storie van Hoop – Hykie Berg

R210.00

Compare

Hykie Berg was op die kruin van die golf – hy was ‘n suksesvolle akteur en in die wêreld se oë het hy alles gehad wat ‘n mens kan begeer. Tot op ’n dag dat hy iemand in ’n badkamer op stel dwelms sien gebruik het en hy so hard teruggeval het in sy ou gewoontes dat hy by die dood omgedraai het. Hierdie boek volg hom deur die dwelmhole van Hillbrow, tot in Botswana en uiteindelik waar hy tot stilstand kom, in ‘n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies- psigiatriese hospitaal. Hier kom red God hom van ‘n gewisse dood. ‘n Verhaal van God se groot genade en ‘n getuigskrif dat Hy nie opgee op ons nie.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.