Helena Hugo Omnibus – ‘n Venster vir die son/ Kind van die Lig/ Fontein vir ‘n vlugteling

R199.95

Out of stock

Product Description

Helena Hugo Omnibus – ‘n Venster vir die son/ Kind van die Lig/ Fontein vir ‘n vlugteling.
1.In ’n Venster vir die son, ʼn verhaal oor verhoudinge – nie net tussen man en vrou of man en kind nie, maar ook tussen God en sy Skepping – ontmoet die lesers vir die eerste keer vir Vita Shaw.
2.In Kind van die lig is Vita se lewe in chaos gedompel toe die waarheid uitkom dat haar man, Robert Shaw, sy eie dood versin het om uit sy finansiële verknorsing te kom. Dit is ʼn verhaal van keuses wat mense teen wil en dank moet maak om te oorleef en die gevolge wat dit meebring. Dis egter ook ’n verhaal van liefde wat nuwe lewe kan bring.
3.Fontein vir ‘n vlugteling is die laaste boek in die gewilde reeks oor Vita wat ’n slagoffer word van haar egosentriese man. Sal Robert en Vita mekaar weer kan vind en hul verlede agter hulle kan sit? Hierdie boeiende liefdesverhaal bied weer eens leesgenot uit die boonste rakke in tipiese Helena Hugo-styl.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.