God is aan jou Kant – Nina Smit

R149.90

Out of stock

Compare

Ons moderne lewe bied vele uitdagings: ’n gejaagde leefstyl, ernstige siekte, eensaamheid, werkloosheid, gesinsprobleme…Die gewilde skrywer Nina Smit se nuwe boek sal jou nuwe moed gee, want as gelowiges kan ons vir seker weet dat God aan ons kant is.
Van die temas waaroor sy gesels, is: aanvaarding, erken jou afhanklikheid, buite jou gemaksone, lig na donkerte, vriende laat jou beter voel, en ontdek die Bybel opnuut. Elke dagstukkie bevat ’n teksvers wat die tema belig en ’n toepaslike gebed.
God is aan jou kant neem jou op ’n reis na ’n positiewe oorwinnaarslewe. Al wat jy moet doen, is om jou bekommernisse aan God te gee en jouself te sien soos Hy jou sien—sy geliefde kind. Hy staan reg om in jou behoeftes te voorsien.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.