NLV (Nuwe Lewende Vertaling) Grootdruk – Wynrooi (Hardeband)

R280.00

Out of stock

Compare

Die Bybel Nuwe lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeu­righeid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.
Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelver­ta­ling­stegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Voet­note verhel­der die teks deur addisionele inligting, alternatiewe verta­lings en aan­halings uit die Ou Testament.
Die grootdruk-uitgawes is beskikbaar in harde­band-formaat en pragtige luukseleer-formaat, met duimdrukke en ’n merklint. Dit is ideaal vir ere­dienste, Bybelstudie en jou persoonlike stiltetyd.
12 punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg
8 volkleur-kaarte
Merklint

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.