NLV Standaard Roosgoud En Room Met Duimgrepe En Rits (Luukse Leer)

R450.00

Out of stock

Product Description

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.
9 punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg
8 volkleur-kaarte
Merklint
Duimgrepe
Bladsye goudgerand
Rits
14 x 21.5cm
1356 pp

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.