Stanley Stinkgogga gaan Kamp – Hermie & Vriende (DVD)

R50.00

Product Description

Op ‘n vriend se liefde kan jy altyd reken; Jou broeris daar met die oog op jou nood. Spreuke 17:17DIS STANK VIR DANK BY DIE BUG-A-BOO KAMP. Daar’s ‘n nuwe outjie by die tuin se jaarlikse kamp en, wel,hy’t ‘n probleem. Hy stink. Maar dis wat stinkgoggas doen. Wanneer Stanley by die Bug-a-Boo kamp opdaag probeer almal om met die stank saam te leef maar dit gaan maar moeilik. God leer die kamp goggas dat Stinkgoggas net ‘n reuk afgee wanneer hulle bang is. Stanley is so bang dat niemand hom gaan aanvaar nie en nie van hom gaan hou nie dat hy, wel, stink. Ons is almal verskillend geskape om baie goeie redes en selfs al is Stanley so anders, het hy liefde en aanvaarding van sy vriende nodig

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.