Leef Met Hart En Siel – (Vol 4) – (Cd & Dvd) – Verskeie

R110.00

Out of stock

Product Description

Lééf met hart en siel is ‘n inspirerende versameling van die gewildste geestelike liedere! Met kunstenaars soos Stass, Ghapi, Gerard Steyn, Juanita du Plessis en vele meer is hierdie een van die opwindendste versamelings van die jaar. Nes die vorige album, sal ‘n bonus CD ingesluit word met oordenkings deur Julius Magan.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.