Ruk my tot Stilstand – Adam Barnard

R132.50

Out of stock

Product Description

Drie jaar lank roep God my naam aan. Vanjaar is die jaar waarin ek geantwoord het. Ek het begin skryf aan musiek , maar dis 100% God se handskrif. Dis musiek om God se hart te openbaar en daardeur salwing te ontvang. Ek is opgewonde oor die instrumentele klanke en unieke verwerkings deur Matthys Maree en Stass van Onbeskaamd. My doel met hierdie album is om vir God n instrument te kan wees, om mense se harte op n diep geestelike vlak te bereik.

1.Sy Woord
2.Ruk my tot Stilstand
3.Man na God se Hart
4.Hy is
5.Shout to the Lord
6.Kniel voor Hom
7.Jesus Groot bo almal
8.Wat ‘n vriend het ons in Jesus
9.Hy ken my Hart
10.Hy weet beter
11.In die Hemel is die Heer
12.Was jy daar
13.I’ll walk with God

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.