Product Description
Dewald Gouws die evangelis/sanger het sopas sy 3de geestelike album Die tyd is nou vrygestel.
Na ‘n kragtige aanraking deur die Heilige Gees het Jesus Christus ‘n werklikheid vir Dewald Gouws geword en verkondig hy vandag met absolute passie en oortuiging die goeie nuus van God. Hierdie evangelis/sanger het sopas sy 3de geestelike album Die tyd is nou vrygestel. Tien van die sestien liedjies op sy album is oorspronklike liedjies uit Dewald se hart. Twee produksiespanne, Christie Schutte (Startracks) en Jake Odendaal (Mavin productions), het bygedra tot hierdie unieke en vars Afrikaanse geestelike album. Die boodskap en video van die eerste enkelsnit “Maria” het alreeds soveel mense in Suid-Afrika aangeraak.
Opvolg snitte ‘Konings van Konings’ en ‘Jesus’ beloof om dieselfde impak te hĂȘ. Dewald se harsbegeerte is dat hierdie musiek die salwing van God dra en mense kragtig deur die Heilige Gees aangeraak sal word.
Reviews
There are no reviews yet.