Die Hart Van ‘N Pa – Gretha Wiid (DVD)

R150.00

Out of stock

Product Description

Daar word gesê dat ‘n pa ‘n seun se eerste held is, en ‘n dogter se eerste liefde – woorde wat nie net waar is nie, maar wat baie meer waarde dra as dit wat ons besef. Met die kyk van hierdie dvd, sal pa’s besef dat hulle meer is as blote broodwinners of dissiplineerders – dat hulle geestelike outoriteit en voorbeeld oor generasies heen strek. Geniet die dvd – daar is ‘n gesin wat angstig wag!

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.