Dagreis – Leon Ferreira – CD

R75.00

Compare
SKU: 6005298025876 Categories: , , , , Tags: ,

Daar is in die lewe net een versekering: Ons sal gister nooit weer sien nie. Daar is ook geen belofte dat ons more die daglig sal ervaar nie. Die wonderlikste nuus is dat ons vandag het om te beleef! Ons het God se beloftes vir vandag! Ons ervaar Sy genade en liefde… te midde van ons gebrokenheid. Daar is net een pad na môre: Hierlangs dwarsdeur vandag! Geniet die rit en stop vir lunch!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.