Superhelde Aktiwiteitsboek

R49.90

Product Description

Superhelde – Aktiwiteitsboek is ‘n opwindende, inter-aktiewe speletjiesboek wat seuntjies speel-speel sal leer van groot Bybelhelde uit die Ou en Nuwe Testament soos Adam, Noag, Moses, Simson, Dawid, Daniël en die seuntjie wat sy kos met Jesus gedeel het.
Daar is Bybelverwysings sodat seuntjies die storie kan gaan soek in die Bybel – hulle heel beste helde-gids. Seuntjies tussen 5 en 8 sal ure se pret hê met die inkleur-prentjies, geskommelde woorde, paadjies om te volg en ander speletjies.
Laat die pret begin vir Jesus se klein helde!

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.