‘n Ontdekkingsreis Deur Die Bybel Vir Kinders – Dave Strehler

R99.00

Compare

Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Dié boek sal kinders help om sin te maak van die By­bel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante manie­re te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwin­dende bywerkings:
•antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
•interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
•visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
•hedendaagse toepassings van sekere Bybelse kon­septe en tradisies
•woordverklarings
•vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk
KDS477

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.