Hoe lyk die Hemel? – Stephen Elkins

R99.95

Out of stock

Compare

>Hoe is die hemel?
>Hoe kom ons in die hemel?
>Hoe lewe ons soos Jesus totdat ons hemel toe gaan?
Dít is die drie tematiese vrae wat Stephen Elkins gebruik om vir kinders van die hemel te vertel in Hoe lyk die hemel?
In 60 kort stellings verduidelik Hoe lyk die hemel? waaroor die hemel gaan. Die kleurvolle illustrasies en gepaste Bybelverse sal kinders vertel van die hoop en beloftes van die hemel en hulle hemelse Vader. Agter in die boekie is ook ’n woordelys waarin kernwoorde verduidelik word.
Hoe lyk die hemel? leer kinders van die hemel, maar ook hoe om hulle aardse lewe te leef op ’n manier wat God sal eer.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Heaven: What’s it like? How do we get there?

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.