Die Ja Kleuter Bybel Stories En Gebede – Ewald van Rensburg

R70.00

Out of stock

Product Description

Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. ‘n Ja! Kleuter se ’n groot Ja! om Jesus te volg en om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.