Buzby die Ongehoorsame by – Max Lucado (DVD)

R50.00

Product Description

Hy’s uit sy byekorf geskop geskop en nou is hy op vrye voet. Buzby, die ongehoorsame bytjie veroorsaak moeilikheid in die tuin. Hy weier om die Goue Tuinreels te gehoorsaam en maak amok net waar hy gaan. ‘n Eenvoudige gebaar van welwillendheid maak Buzby se hartjie sag en hy leer dat God se reels gemaak is om almal veilig te hou.

Additional information

ISBN