Jona & Die Walvis – (DVD) -Grootste Legende

R47.50

SKU: 6006348021541 Category: Tags: ,

Product Description

Vir meer as 40 jaar het Charlton Heston gehore geboei met sy spannende uitbeeldings van Bybelse helde, soos Moses, in die Tien Gebooie. Ontspan terwyl hy sy passie vir Bybelse literatuur en sy uni eke insigte in hierdie tydlose stories van geloof met jou en jou gesin deel.

Dis met goeie rede een van die bekendste stories ooit. Nou, met die geanimeerde rolprent, kan jy weer jou familie hierdie klassieke Bybel verhaal beleef.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.