Die 365 Kinder Storiebybel Vir Kinders – Sally Anne Wright

R249.90

Out of stock

Compare

Dit is die Bybel oorvertel vir jonger kinders in 365 geliefde stories. Dit bied ‘n deurlopende verhaal van Genesis tot Openbaring in kronologiese volgorde en word geïllustreer deur ‘n verskeidenheid van gewilde kunstenaars. Elke storie sluit die betrokke Bybel verwysing sodat lesers verder kan verken as hulle wil.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.