Wie My Eer Sal Ek Eer – John Bevere

R150.00

Out of stock

Compare

In ‘Wie My eer, sal Ek eer …’ ontsluit John Bevere die krag en waarheid van ’n Bybelse beginsel wat dikwels misgekyk word – die geestelike wet van eer. Deur die belangrike rol van eer in ons lewens te verstaan en dit toe te pas, kan ons nie net hier op aarde nie, maar ook in die ewigheid seën oor ons bring. Hierdie insiggewende boek leer ons hoe om eer aan ons Skepper en die mense rondom ons te bewys en daardeur God se seën te ontvang … en in die proses ook ’n nuwe dimensie in ons geloofslewe te ervaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.