Wat Elke Man In ‘N Vrou Wil He – Wat Elke Vrou In ‘N Man Wil He – John & Diana Hagee

R119.95

Out of stock

Product Description

Mans en vroue verskil, en hierdie verskille is nêrens duideliker en veroorsaak meer konflik as in ’n huwelik nie.
John en Diana Hagee het uitgebreide navorsing gedoen, en vanuit hulle jare lange ondervinding in berading het hierdie leraarspaar Wat elke man in ’n vrou wil hê / Wat elke vrou in ’n man wil hê ge­skryf.
In hierdie unieke 2-in-1-boek kry mans en vroue insig in die denke en behoeftes van die teenoor­gestelde geslag. Op humoristiese maar reguit wyse bespreek die skrywers sekere huweliksprobleme en slaggate en gee Bybelsgebaseerde oplossings.
Wat elke man in ’n vrou wil hê / Wat elke vrou in ’n man wil hê sal egpare toerus om hul huwe­liksmaat in ’n nuwe lig te sien, en opnuut liefde, ver­vulling en vreugde in hul huwelik te ervaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.