Vreesloos – Max Lucado

R129.95

Out of stock

Product Description

Ons hoor van mense wat hul werk verloor, die ekonomie en die huismark lyk sleg, daar is oorlog in die Midde-Ooste en globale verwarming word al erger. Vrees is ‘n alledaagse probleem en neem dikwels beheer van ons. Sal dit nie wonderlik wees om ‘n lewe sonder vrees te he nie? Dit is wat Max Lucado in Vreesloos vir lesers wil se: Stel jou ‘n lewe voor waarin vrees nie bestaan nie. Wat as geloof, nie vrees nie, jou natuurlike reaksie was op enige bedreiging? As jy ‘n vreesmagneet oor jou hart kon hou en elke brokkie vrees, onsekerheid en twyfel kon uithaal, wat sou oorbly? Stel jou net een dag voor waarin jy meer kon vertrou en minder kon vrees. Max Lucado beskryf verskillende soorte vrees en wys die leser op die talle Bybelverse waarin die Here vir ons se ons hoef nie bang te wees nie. Lees Vreesloos en maak en lewe sonder vrees en werklikheid.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.