‘N Ma Se Hoop – Marta Se Nalatenskap Reeks Deel 1 – Francine Rivers

R149.95

Out of stock

Product Description

Net voor die Eerste Wereldoorlog uitbreek, verlaat Marta Switserland en laat daarmee saam ook haar moeilike kinderjare agter. Marta word ‘n hardwerkende skoonmaker en ontmoet later vir Niclas, ‘n man wat net so vasbeslote soos sy is om ‘n beter lewe in ’n beter plek te vind. ‘n Ma se hoop is die verhaal van Marta wat haar drome om eendag ‘n hotel te besit, opsy skuif ter wille van haar man en kinders. Haar vrese en onvervulde drome word dan oorgedra in wat sy vir haar dogter Hildemara begeer. Marta se ongenaakbaarheid oor die jare wek in Hildemara ‘n desperate behoefte aan haar ma se liefde en respek. Uiteindelik verloor Hildemara haar wil om te bly lewe en die enigste persoon wat haar kan help, is die persoon wat sy so bitter graag tevrede wil stel: haar ma.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.