Klim Uit Jou Put – Beth Moore

R119.95

Out of stock

Product Description

Daar is hoop op bevryding en genesing in Jesus vir mense wat in die modderput van die lewe weggesak het, skryf Beth Moore in haar nuutste boek. Op haar eerlike en praktiese manier deel sy persoonlike ondervindings oor die lewe in die put en vertel sy hoe sy bevryding gevind het. Sy gee raad en hoop aan mense wat vasgevang is in die een of ander vorm van put van wanhoop of pyn in hul lewe. Sy praat reguit, dog liefdevol en wys lesers daarop dat bevryding uit die put onmiddellik kan begin – ongeag hoe diep of hoe lank jy al in jou persoonlik put sit.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.