Jy Sal Hierdeur Kom – Max Lucado

R169.95

Out of stock

Product Description

Iewers in ons lewe beleef almal van ons situasies waardeur ons vrees ons nie gaan kom nie – ons vrees dat die depressie nooit sal lig nie, die geskree nie gaan stop of die pyn nooit gaan ophou nie. In die put van ellende, omring deur hoë mure en pynlike herinneringe, wonder ons: Sal die son ooit deur hierdie grys wolke breek? Sal hierdie las ooit ligter raak?
In Jy sal hierdeur kom, herinner Max Lucado lesers dat God nie beloof dat ons vinnig en pynloos deur ons swaarkrytye sal kom nie. Dit was nie die geval vir Josef nie. Hy is deur sy broers in ’n put gegooi, in slawerny verkoop, verkeerdelik in die tronk gegooi, vergeet en afgeskryf. Maar sy verhaal is in die Bybel met ’n rede: om ons te leer om God te vertrou om die bose te fnuik.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.