Jy Is Bestem Vir Meer – John Eldredge

R109.95

Product Description

Hy het gesê: ‘Ons probleem is nie dat ons te veel begeer nie, maar te min. Ons aptyt is nie te groot nie; dis te klein.’
Die kerk leer mense dikwels om begeerte te onderdruk en dit ‘heiligmaking’ te noem. Voorskriftelikheid en oordrewe klem op moraliteit laat ’n gevoel van onvergenoegdheid by baie Christene, asof daar méér moet wees … maar wat?
Om die oorvloedlewe te ervaar wat Christus beloof het, moet ons ons Godgegewe begeerte opnuut ontdek en weer begin soek na die lewe waarvan ons eens gedroom het. Ons moet ons hart saamneem op hierdie reis, sodat God die passies en begeertes wat eens daarin geleef het, kan herstel en in besit neem.In hierdie boek, sy eerste ná die onverwagse dood van sy vriend en vennoot Brent Curtis (medeskrywer van Die groot liefdesverhaal), wys John Eldredge hoe God begeerte in ons geplant het as ’n innerlike kompas wat ons lei na die volheid wat Hy graag aan ons wil skenk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.