Geliefde Rebel – John Eldredge

R149.95

Product Description

In Geliefde rebel doen Eldredge weg met die tipiese stereotipe sienings oor Jesus soos wat hy in Die ongetemde hart gedoen het om waarheid oor manlikheid te openbaar. In sy gemaklike geselstrant onthu l hy die ware Jesus, wat daarvan beskuldig is dat hy misdaad gepleeg het en twyfelagtige vriende gehad het. Hy was so ‘n kontroversiele figuur dat mense hom wou doodmaak. Maar baie ander het hom liefg ehad. Lesers word genooi om die ryk emosionele lewe van Christus te ontdek. Eldredge help ook die lesers om te sien hoe hulle hierdie ware Jesus kan deelmaak van hul lewens en Hom elke dag te kan erva ar. Hierdie boek sal lesers se aanbiddingslewe verryk en hul intieme verhouding met die ware Jesus verdiep.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.