Die Rooi Koord – Francine Rivers

R199.90

Out of stock

Compare

Twee vroue, meer as ’n eeu van mekaar verwyder, maar tog verbind deur ’n verweerde joernaal terwyl hulle worstel met God, hul mans en hulleself … Tot hulle die omhelsing aanvaar van die Een wat hulle on voorwaardelik liefhet. Ná Sierra Madrid se lewe omvergegooi is, erf sy ’n spesiale kwilt en joernaal van haar voorouer Mary Kathryn McMurray. Kathryn was ’n jong vrou wat ontwortel is en op pad na Oregon baie teëspoed beleef het. Al word die vroue deur omstandighede en tyd geskei, sien Sierra dat baie van hulle probleme ooreenstem. Die pad is vir beide vroue baie moeilik en dit neem lank om te aanvaar en te vergewe. Maar albei gee hulle oor aan God se soewereiniteit en aanvaar sy onvoorwaardelike liefde om vrede en berusting te ervaar. Die rooi koord is ’n verhaal vol moed en uithou vermoë en die wete dat God elkeen volkome liefhet.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.