Die Ontsondiger – Francine Rivers

R139.95

Out of stock

Product Description

Die tienjarige Cadi staan gefassineerd en kyk na die begrafnistradisie. ’n Geheimsinnige man het so pas haar ouma se sondes “vergewe” deur brood te eet en wyn te drink langs die graf. Verteer deur skuldgevoelens oor haar ongeregtigheid, soek Cadi dieselfde bevryding by die ontsondiger terwyl sy nog lewe.

Is hierdie man werklik die verlosser van sondes?

Die ontsondiger is ’n boeiende en deernisvolle verhaal van onkunde, seerkry, wroeging, hunkering en verlossing. Die meesterlike kombinasie van geloofwaardige karakters, historiese akkuraatheid en meeslepende misterie strek verder as die blote vermaak: dit spreek tot die diepste van die menswees en rig die oë op die enigste Een wat waarlik vrymaak – Jesus Christus.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.