Die Krag Van Regte Oortuigings – Joseph Prince

R159.90

Out of stock

Product Description

As jy reg glo, sal jy reg leef! Wat ons glo is kragtig. As ons dus kan verander wat
ons glo en die regte oortuigings ontwikkel, kan ons ons lewens
verander.
In Die krag van regte oortuigings bespreek Joseph Prince waarom so baie
mense sukkel om hul gedrag en optrede te beheer. Hy is van mening dat hulle nie
beheer oor hul emosies en gevoelens het nie, omdat hulle nie beheer oor hul gedagtes
het nie. Met ander woorde, as jy verkeerd glo, sal jy worstel met giftige
emosies, verkeerde gedagtes en vernietigende verslawing. Die goeie nuus is dat
daar hoop is …
Die krag van regte oortuigings sal lesers help in hierdie soektog deur om sewe
praktiese beginsels in hul lewens toe te pas:
• Glo in God se liefde vir jou
• Leer om te sien wat God sien
• Ontvang God se vergifnis
• Wen die stryd teen jou gedagtes
• Word bevry van selfbeheptheid
• Ontwikkel ’n verwagting van guns
• Vind rus in die Vader se liefde
Hierdie doeltreffende, Bybel-gefundeerde beginsels sal lesers help om hul gedagtes
positief te stem en vry te word van vrees, skuld en verslawing!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.