Die Kuns Van Ware Kommunikasie – John C. Maxwell

R149.95

Product Description

Interaksie is ’n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe – by die huis, by die werk en tussen vriende. Hierdie interaksie is egter nie noodwendig suksesvol nie. Die sleutel tot suksesvolle interaksie is om nie net met mense te kommunikeer nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wil sê om tot hul harte te spreek. Mense wat sukkel om konneksies met ander te vorm hoef nie bekommerd te wees nie, want dis iets wat jy kan aanleer. In die kuns van ware kommunikasie wys John C. Maxwell jou hoe om dit te doen.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.