Wat Se Die Bybel? – Hank Hanegraaff

R299.95

Compare

ʼn Omvattende gids oor relevante onderwerpe in maklik verstaanbare taalgebruik.
Hank Hanegraaff weet watter vrae gelowiges en ongelowiges oor die Bybel vra -­‐ en in hierdie boek het hy die antwoorde uitgespel.
Wat sê die Bybel? is ʼn uitgebreide gids wat meer as 170 van die top vrae beantwoord wat aan Hank Hanegraaff gestel is oor die afgelope 40 jaar van sy bediening.
Opgedateerde onderwerpe sluit onder meer in:
Die Skepping en ons bestaan,
Basiese apologetiek,
Geestelike gawes,
Gelowe en kultusse,
Die opstanding en lewe na die dood,
En nog baie meer kwessies wat belangrik is vir ’n beter begrip van God en ons verhouding met Hom.
Elke vraag word in Hanegraaff se vakgeleerde, dog maklik verstaanbare styl beantwoord, en hy stel selfs addisionele bronne voor indien jy die onderwerpe verder wil navors.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.