Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue – Mallory Larsen

R139.95

Product Description

Praktiese advies en opregte aanmoediging.
Een-minuut oordenkings vir jong vroue is gemik op geloof vervulde jong vroue in hulle twintigs wat die opwindende en soms skrikwekkende reis van universiteit na werksverhogings, enkelwees en die vind van Mnr. Reg moet aanpak. Mallory Larsen bied waardevolle insigte oor hoe om ‘n lewe te lei wat God vereer en wat in diens staan van ander met praktiese advies en opregte aanmoediging.
Mallory Larsen het haar Meestersgraad in Teologie en Kultuur verwerf by die Seattle School of Theology and Psychology. Mallory is die dogter van die bekende Christenskrywer Carolyn Larsen.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.