Vroue van die Bybel…Este Geldenhuys

R185.00

Out of stock

Compare

Bekende radio-omroeper Esté Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue: Van Eva, wat haarself uit die tuin redeneer het, tot Rebekka, wat nie noodwendig een kind bo ’n ander voorgetrek het nie, en Maria, ’n doodgewone meisie wat moes instem tot ’n buitengewone versoek. Dan is daar die vrou by die put, wat so deur Jesus aangegryp is dat sy nie daaroor kon stilbly nie. Die skrywer gee duidelike toepassing vir vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou, gaan jy Hom toelaat?

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.