Vir Ewig en Altyd Saam – Danny Fourie

R175.00

Product Description

Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen.
Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy sê vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek.
Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.