Van Pollsmoor Tot Prediker (Sagteband) Juan Truter

R160.00

Out of stock

Product Description

Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad: noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe.
Híér leer hy om van voor af te begin … Hierdie is ’n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie sy kinders laat gaan nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.