Product Description
Skep meer tyd op ’n kreatiewe manier – in net 40 weke!
Jy wil méér uit die lewe hê, maar jy wil minder stres en rondhardloop. Nou kan jy! “Besig” het die woord geword waarmee ons mekaar groet. Jy dink dalk dit hoort so; dis tog wat jy moet doen as jy bo wil uitkom. Jy cope mos darem nog. Maar op die lange duur kan besigwees jou vreugde steel.
Ons het ’n groep skrywers, predikante, entrepreneurs, sakelui, sielkundiges, lewensafrigters, mentors en mediapersoonlikhede gevra vir hulle wenke vir beter tydsbestuur. Nou kan jy deel in die insig van hierdie professionele persone wat moes leer hoe om al die balle in die lug te hou.
Reviews
There are no reviews yet.