Strategie Vir Gebed – Alex Kendrick & Stephen Kendrick

R159.90

Out of stock

Compare

Word ‘n ware gebedskryger!
Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig.
Strategie vir gebed bied jou ’n aksieplan wat jou sal lei van die eerste stap wat jy moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:
1.Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe –die krag en prioriteit van gebed
2.Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid
3.Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding
4.Strategieë – hoe om te bid
5.Teikens – vir wie om te bid
6.Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede
7.Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word
Strategie vir gebed sluit aan by die Kendrick-broers se fliek War Room. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Battle Plan For Prayer

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.