Slim Oor Jou Lyf Vir Dogters – Gretha Wiid

R300.00

Product Description

Hierdie DVD sal jou die wonder laat ontdek van hoe ongelooflik jou liggaam geskape is. Dit sal die nuuskierigheid wat leef in jou hart sommer stilmaak met al die praktiese, reguit antwoorde hierop. Die beste deel van alles is dat jy lekker gaan lag. Sommige goedjies gaan jou dalk ‘n bietjie laat bloos en ander gaan jou ‘n a-ha oomblik laat hê. Maar as jy klaar gekyk het sal jy rustig wees in jou hart, met ‘n vaste wete dat jy nie net kosbaar is nie, maar jou liggaam wonderlik!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.