Nina Smit - As jy God vertrou, gebeur mooi dinge

As Jy God Vertrou, Gebeur Mooi Dinge – Nina Smit

R109.95

Product Description

In As jy op God vertrou, gebeur mooi dinge deur Nina Smit word die lewe van Bybelse vroue ondersoek en hulle spesifieke optrede word bestudeer. Jy kan die lesse wat die vroue leer, op jou eie lewe van toepassing maak. As jy God vertrou in die proses, sal jy ‘n beter kind vir Hom wees en sal daar mooi dinge gebeur!

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.