‘n Jaar van Hoop – Andries Enslin

R149.00

Product Description

Hoop jy op ‘n beter toekom? Hoop jy op ‘n suksesvolle lewe? Hoop jy op ‘n vreedsame land? Dit maak nie wie jy
is nie – Ons almal het hoop nodig! Oordenkings vir ‘n jaar. ‘n Jaar van hoop sal jou oortuig dat God nog steeds in beheer is van alle aspekte van jou lewe. Dit sal jou motiveer om anders te dink en te leef omdat jy seker is van Sy versorging en liefde.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.