‘n Doodle-Dagboek vir Meisies – Nancy Taylor

R155.00

Product Description

Kry jou beste inkleurpenne en mooiste potlode gereed, want hierdie boek is gemaak vir krabbel. Elke bladsy bevat ‘n oordenking uit God se Woord en het plek sodat jy jou gevoelens kan uitdruk – op enige manier wat vir jou werk. Hierdie boek is spesiaal ontwerp vir tienermeisies, en sal jou help nadink oor wat God se oor dinge soos ons verlossing, selfbeeld, jou gesin, aanbidding en kerels.
GB167

Additional information

ISBN