My Allerbeste Vir Sy Hoogste Sakpas – (Luukse Leer) – Oswald Chambers

R159.90

Compare

’n Uitsonderlike klassieke Christelike boek met ryk geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe.

Die doel van hierdie uitgawe is om die boek se lees­­baarheid te vergemaklik en om dit meer ver­staanbaar te maak. Tog het nie een enkele waar­heid ver­ander nie. Dit is gedoen met die hoop dat hierdie besondere boek ook in hierdie generasie – en in die toekoms – groot byval sal vind.

Hierdie eietydse weergawe van Oswald Cham­bers se klassieke boek is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. ’n Nuwe generasie Christene wat hulle ge­loof ernstig opneem, het nou toegang tot die waarhede waaraan Oswald Chambers ons bekendstel. Nie­mand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.

Oor die outeur

Oswald Chambers is op 24 Julie 1874 in Skotland gebore. Hy is op 44-jarige ouderdom oorlede. Met sy dood was daar maar drie boeke van hom gepubliseer. Sy invloed het dekades na sy dood eers gekom toe sy weduwee sy gesproke woorde in 30 gepubliseerde werke saamgevat het. Vandag word sy werke steeds gedruk en versprei deur die Oswald Chambers Publications Association.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.