Product Description
‘n Uitsonderlike klassieke Christelike boek met ryk, geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe.
Die doel van hierdie uitgawe is om die boek se leesbaarheid te vergemaklik en om dit meer verstaanbaar te maak. Tog het nie een enkele waarheid verander nie. Dit is gedoen met die hoop dat hierdie besondere boek ook in hierdie generasie – en in die toekoms – groot byval sal vind.
Hierdie eietydse weergawe van Oswald Chambers se klassieke boek is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. ’n Nuwe generasie Christene wat hulle geloof ernstig opneem, het nou toegang tot die waarhede waaraan Oswald Chambers ons bekendstel. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.
Reviews
There are no reviews yet.