Liesel Krause-Wiid – Gelukkig Getroud

R129.95

Product Description

Wat is die geheim van ‘n gelukkige huwelik? Is dit ‘n 100 sonsondergange wat julle elke aand geniet? Is dit ‘n 1000 verskietende sterre wat jou geluk – wense waar maak? Of is dit bloot die gewone goed – hope geduld, emmers vol pret, en ‘n oseaan vol onvoorwaardelike liefde? As dit is wat jy vir jou huwelik begeer, is Gelukkig getroud net die gids vir jou. Dis propvol wenke wat elke situasie, wat in jou huwelik kan opduik, tekkel – van die groot verneuk tot ‘n onvervulde sekslewe, tot die kleiner jakkalsies soos te min tyd.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.