Lei My O Heilige Gees – Stormie Omartian (Gebeds boekie)

R59.90

Out of stock

Product Description

Die kragtige en betekenisvolle gebede uit Lei my, o Heilige Gees is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in Lei my, o Heilige Gees – Gebedeboek sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee. Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike en persoonlike gebede sal jou help: **om te hoor hoe God met jou hart praat oor spesifieke dinge in jou lewe om die lewe te leef wat jy net in God kan kry om die leiding te volg wat die Heilige Gees vir jou gee Elke gebed sluit af met ’n teksvers om oor na te dink en plek vir eie gebedsnotas. Lei my, o Heilige Gees – Gebedeboek is die ideale geskenk vir elkeen wat God se Gees beter wil leer ken en elke dag die pad saam met Hom wil stap.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.